Rooster vir die week van 11 April
WEEK WAT BEGIN MET 11 APRIL
Lied 44 (211) en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 2 ¶8-15 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Job 21-27 (10 min.)
Nr. 1: Job 25:1–26:14 (4 min. of minder)
Nr. 2: Waarom die kruis nie as ’n voorwerp van verering beskou moet word nie (5 min.)
Nr. 3: Is Jesus Christus dieselfde persoon as Migael die aartsengel?—rs bl. 238 ¶4–bl. 239 ¶2 (5 min.)
□ Diensvergadering:
Lied 98 (133)
5 min: Aankondigings. Sê vir die gemeente hoe die Gedenkmaaluitnodiging-kampanje in julle gebied vorder. Herinner die gemeente aan reëlings vir die res van die ontoegekendegebied-kampanje.
15 min: Saai jou saad en laat jou hand nie rus nie (Pred. 11:6). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2011, bladsy 170, paragraaf 2, tot bladsy 173, paragraaf 4. Bespreek elke ondervinding en nooi dan die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
15 min: “’n Kragtige getuienis sal gegee word.” Vrae en antwoorde.
Lied 8 (87) en gebed