Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/11 bl. 3
  • Rooster vir die week van 28 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 28 Maart
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 28 MAART
Ons Koninkryksbediening—2011
km 3/11 bl. 3

Rooster vir die week van 28 Maart

WEEK WAT BEGIN MET 28 MAART

Lied 45 (123) en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 1 ¶16-21 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Job 11-15 (10 min.)

Nr. 1: Job 13:1-28 (4 min. of minder)

Nr. 2: Waarom Jesus “Here van die sabbat” is—Matt. 12:8 (5 min.)

Nr. 3: Het Jesus ’n hemelse bestaan gevoer voordat hy ’n mens geword het?—rs bl. 237 ¶2-3 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 2 (212)

5 min: Aankondigings. Meld die lektuuraanbod vir April, en reël een demonstrasie wat toon hoe om ’n Bybelstudie te begin wanneer ’n herbesoek gedoen word by iemand wat tydskrifte geneem het.

10 min: Ondersteuning van die Koninkrykswerk plaaslik en wêreldwyd. Toespraak gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsy 127 tot bladsy 129, paragraaf 2.

10 min: Berei voor om die tydskrifte in April aan te bied. Bespreking. Gebruik een of twee minute om ’n oorsig te gee van die inhoud van die tydskrifte. Kies dan twee of drie artikels, en nooi die gehoor om vrae en tekste voor te stel wat in ’n aanbieding gebruik kan word. Demonstreer hoe elke uitgawe aangebied kan word.

10 min: “Was jy voorheen ’n gewone pionier?” Vrae en antwoorde. Indien daar ’n pionier is wat opgehou pionier het en weer begin het nadat sy of haar omstandighede verander het, kan ’n kort onderhoud met hom of haar gevoer word. Wat het die verkondiger in staat gestel om weer te pionier? Watter seëninge het dit meegebring?

Lied 6 (88) en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel