Rooster vir die week van 14 Maart
WEEK WAT BEGIN MET 14 MAART
Lied 101 (192) en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 1 ¶1-9, brief op bl. 2 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Job 1-5 (10 min.)
Nr. 1: Job 3:1-26 (4 min. of minder)
Nr. 2: Wat kan ons uit die voorbeeld van Selofhad se dogters leer?—Num. 36:10-12 (5 min.)
Nr. 3: Toon die wonderwerke wat Jesus gedoen het dat hy God is?—rs bl. 236 ¶2–4 (5 min.)
□ Diensvergadering:
Lied 130 (135)
5 min: Aankondigings.
15 min: Ons diens aan Jehovah maak ons ryk (Spr. 10:22). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2010, bladsy 225, paragraaf 1, tot bladsy 226, paragraaf 2; bladsye 227-228 en bladsy 232, paragraaf 1, tot bladsy 233, paragraaf 2. Bespreek elke ondervinding en nooi dan die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
15 min: “Laat ons ons waardering toon.” Vrae en antwoorde. Kondig plaaslike reëlings vir die Gedenkmaal aan.
Lied 8 (87) en gebed