Rooster vir die week van 7 Februarie
WEEK WAT BEGIN MET 7 FEBRUARIE
Lied 25 (200) en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
cf hfst. 17 ¶10-15 (25 min)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Nehemia 5-8 (10 min)
Nr. 1: Nehemia 6:1-13 (4 min of minder)
Nr. 2: Wat kan ons oor gasvryheid leer by Lidia, Gajus en Filemon? (5 min)
Nr. 3: Bewys Tomas se uitroep in Johannes 20:28 dat Jesus waarlik God is?—rs bl. 233 ¶4–bl. 234 ¶1 (5 min)
□ Diensvergadering:
Lied 92 (162)
5 min: Aankondigings.
10 min: Gebruik jy jou gawe in die bediening? Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 75, paragraaf 4, tot bladsy 76, paragraaf 3.
10 min: Plaaslike behoeftes.
10 min: Gebruik akkurate stellings wanneer jy preek en onderrig. Bespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 223, paragrawe 1-5.
Lied 13 (45) en gebed