Rooster vir die week van 31 Januarie
WEEK WAT BEGIN MET 31 JANUARIE
Lied 99 (168) en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
cf hfst. 17 ¶1-9 (25 min)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Nehemia 1-4 (10 min)
Nr. 1: Nehemia 2:11-20 (4 min of minder)
Nr. 2: Bewys Johannes 1:1 dat Jesus God is?—rs bl. 233 ¶1-3 (5 min)
Nr. 3: Maniere waarop ons Jesus se woorde in Matteus 22:21 gehoorsaam (5 min)
□ Diensvergadering:
Lied 52 (132)
5 min: Aankondigings.
20 min: “Hulp vir gesinne.”—Deel 2. (Paragrawe 7-13) Vrae en antwoorde. Nooi gehoor om kommentaar te lewer oor hoe hulle gesin daarby baat gevind het om party van die wenke op bladsy 6 toe te pas.
10 min: “Lei jou kinders op om bedienaars te wees.” Vrae en antwoorde. Nooi gehoor om te vertel van spesifieke maniere waarop hulle ouers hulle gehelp het om progressiewe doelwitte in die bediening te stel en te bereik.
Lied 88 (164) en gebed