Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/11 bl. 3
  • Rooster vir die week van 24 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 24 Januarie
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 24 JANUARIE
Ons Koninkryksbediening—2011
km 1/11 bl. 3

Rooster vir die week van 24 Januarie

WEEK WAT BEGIN MET 24 JANUARIE

Lied 53 (213) en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 16 ¶15-20, venster op bl. 171 (25 min)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Esra 6-10 (10 min)

Nr. 1: Esra 7:1-17 (4 min of minder)

Nr. 2: Hoe Jesus getoon het dat hy waardig is om as Koning te regeer (5 min)

Nr. 3: Is Jesus Christus eintlik God?—rs bl. 232 ¶2-3 (5 min)

□ Diensvergadering:

Lied 30 (195)

5 min: Aankondigings. Meld die lektuuraanbod vir Februarie, en reël dat een aanbieding gedemonstreer word.

20 min: “Hulp vir gesinne.”—Deel 1. (Paragrawe 1-6 en die venster op bladsy 6) Vrae en antwoorde. Spoor die gehoor aan om gedurende hulle volgende aand vir Gesinsaanbidding party van die wenke in die venster op bladsy 6 te probeer. Wanneer die res van die artikel volgende week bespreek word, sal hulle die geleentheid kry om te vertel hoe die gesin daarby baat gevind het.

10 min: Berei voor om die tydskrifte in Februarie aan te bied. Bespreking. Gebruik een of twee minute om ’n oorsig te gee van die inhoud van die tydskrifte. Kies dan twee of drie artikels, en nooi die gehoor om vrae en tekste voor te stel wat in ’n aanbieding gebruik kan word. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word.

Lied 32 (10) en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel