Rooster vir die week van 17 Januarie
WEEK WAT BEGIN MET 17 JANUARIE
Lied 77 (110) en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
cf hfst. 16 ¶7-14 (25 min)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Esra 1-5 (10 min)
Nr. 1: Esra 3:1-9 (4 min of minder)
Nr. 2: Waarom het die Jode oor die algemeen Jesus nie as die Messias aangeneem nie?—rs bl. 231 ¶2–bl. 232 ¶1 (5 min)
Nr. 3: In watter sin keer die gees terug na God?—Pred. 12:7 (5 min)
□ Diensvergadering:
Lied 116 (111)
5 min: Aankondigings.
10 min: Die waarde van herhaling in die bediening. Bespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsye 206-207. Demonstreer kortliks een of twee van die gedagtes in die materiaal.
20 min: “Weet jy wat jou opsies is?” Vrae en antwoorde. Gebruik die inligting in paragraaf 1 vir die inleiding en paragraaf 3 vir die slot. Moet deur ’n ouer man behartig word.
Lied 7 (13) en gebed