Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/10 bl. 8
  • Rooster vir die week van 6 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 6 Desember
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 6 DESEMBER
Ons Koninkryksbediening—2010
km 11/10 bl. 8

Rooster vir die week van 6 Desember

WEEK WAT BEGIN MET 6 DESEMBER

Lied 21 (62)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 14 ¶10-16

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Kronieke 10-14

Nr. 1: 2 Kronieke 13:1-12

Nr. 2: Hoe bewaar Jehovah sy lojales? (Ps. 37:28)

Nr. 3: As iemand sê: “Waarom raak julle nie betrokke by pogings om die wêreld ’n beter plek te maak nie?” (rs bl. 228 ¶1–bl. 229 ¶1)

□ Diensvergadering:

Lied 102 (181)

10 min: Aankondigings. Nooi die gehoor om te vertel watter ondervindinge hulle gehad het terwyl hulle die Bybel se boodskap-brosjure aangebied het of dit gebruik het om Bybelstudies te begin.

15 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Hoe om in die bediening respek aan ander te betoon. Bespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 190 tot bladsy 192, paragraaf 2.

Lied 128 (199)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel