Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/10 bl. 2
  • Rooster vir die week van 18 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 18 Oktober
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 18 OKTOBER
Ons Koninkryksbediening—2010
km 10/10 bl. 2

Rooster vir die week van 18 Oktober

WEEK WAT BEGIN MET 18 OKTOBER

Lied 45 (123)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 12 ¶1-7

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Kronieke 8-11

Nr. 1: 1 Kronieke 11:1-14

Nr. 2: Op watter maniere sê die gees en die bruid: “Kom”? (Op. 22:17)

Nr. 3: Glo Jehovah se Getuies dat hulle geloof die enigste regte geloof is? (rs bl. 224 ¶1-2)

□ Diensvergadering:

Lied 65 (42)

5 min: Aankondigings.

10 min: Die belangrikheid van visuele kontak in die bediening. Bespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 124, paragraaf 1, tot bladsy 125, paragraaf 4.

20 min: “Bied die nuwe brosjure aan!” Vrae en antwoorde. Gee ’n kort opsomming van die inhoud van die brosjure wanneer paragraaf 1 bespreek word. Demonstreer die voorgestelde aanbiedings nadat paragraaf 2 en 3 bespreek is. Demonstreer hoe ’n Bybelstudie tydens die herbesoek begin kan word nadat paragraaf 4 bespreek is.

Lied 114 (180)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel