Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/10 bl. 1
  • Rooster vir die week van 11 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 11 Oktober
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 11 OKTOBER
Ons Koninkryksbediening—2010
km 10/10 bl. 1

Rooster vir die week van 11 Oktober

WEEK WAT BEGIN MET 11 OKTOBER

Lied 50 (89)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 11 ¶15-21, venster op bl. 117

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Kronieke 5–7

Nr. 1: 1 Kronieke 6:31-47

Nr. 2: Is Jehovah se Getuies ’n sekte of ’n kultus, en hoe oud is hulle godsdiens? (rs-AF bl. 222 ¶4–bl. 223 ¶4)

Nr. 3: Hoe kan onvolmaakte mense heilig wees? (1 Pet. 1:16)

□ Diensvergadering:

Lied 81 (98)

5 min: Aankondigings.

10 min: Hoe moet jy antwoord? Bespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 69, paragrawe 1-5. Sluit ’n demonstrasie in van ’n pionier wat ’n Bybelstudent help wat ’n persoonlike besluit moet neem. Die student vra: “Wat sou jy in my situasie doen?”

10 min: Fisiese reinheid verheerlik God. Toespraak gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsy 137, paragraaf 1, tot bladsy 138, paragraaf 2. Nooi die gehoor om te vertel hoe die skoon, netjiese en beskeie voorkoms van Jehovah se Getuies hulle na die waarheid aangetrek het.

10 min: “Moenie bang wees nie.” Vrae en antwoorde.

Lied 67 (161)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel