Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/10 bl. 2
  • Rooster vir die week van 19 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 19 Julie
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 19 JULIE
Ons Koninkryksbediening—2010
km 7/10 bl. 2

Rooster vir die week van 19 Julie

WEEK WAT BEGIN MET 19 JULIE

Lied 135 (2)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 7 ¶17-21, venster op bl. 75

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Konings 12-14

Nr. 1: 1 Konings 12:12-20

Nr. 2: Wat kan ons help om ons broers te beskou soos Jehovah hulle beskou?

Nr. 3: Beskou jou verhouding met Jehovah as kosbaar en vermy slegte omgang (rs bl. 317 ¶3)

□ Diensvergadering:

Lied 78 (150)

5 min: Aankondigings.

10 min: Maniere om jou bediening uit te brei—Deel 2. Toespraak gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsy 112, paragraaf 3 tot bladsy 113, paragraaf 3. Voer ’n onderhoud met een of twee pioniers oor hoe hulle aanpassings in hulle rooster gemaak het sodat hulle kan pionier.

10 min: Ondervindinge oor hoe Bybelstudies begin is. Gehoorbespreking. Meld wat plaaslik bereik is op die spesiale dag om Bybelstudies aan te bied. Nooi die gehoor om te vertel watter ondervindinge hulle gehad het. Een of twee uitsonderlike ondervindinge kan gedemonstreer word. Sluit af deur te demonstreer hoe ’n studie tydens die eerste besoek begin kan word.

10 min: “Doen ek genoeg?” Vraag-en-antwoord-bespreking.

Lied 28 (169)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel