Rooster vir die week van 12 Julie
WEEK WAT BEGIN MET 12 JULIE
Lied 32 (10)
□ Gemeentelike Bybelstudie:
cf hfst. 7 ¶9-16
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 1 Konings 9-11
Nr. 1: 1 Konings 9:10-23
Nr. 2: Wat is die Bybel se raad oor materialistiese strewes en strawwe drinkery? (rs bl. 316 ¶4–317 ¶1)
Nr. 3: Hoe ware Christene die wysheid van bo weerspieël (Jak. 3:17)
□ Diensvergadering:
Lied 39 (159)
5 min: Aankondigings.
15 min: Het jy dit al probeer? Gehoorbespreking. Bespreek kortliks inligting uit hierdie onlangse artikels in Ons Koninkryksbediening: “Bied die uitdaging om vir mans te getuig die hoof” (8/09), “Ons is te alle tye Getuies” (11/09) en “Wees ’n goeie helper by die deur” (3/10). Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor hoe hulle die wenke in hierdie artikels toegepas het en hoe hulle daarby baat gevind het.
15 min: “Ons prioriteit.” Vraag-en-antwoord-bespreking.
Lied 55 (15)