Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/10 bl. 6
  • Rooster vir die week van 31 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 31 Mei
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 31 MEI
Ons Koninkryksbediening—2010
km 5/10 bl. 6

Rooster vir die week van 31 Mei

WEEK WAT BEGIN MET 31 MEI

Lied 114 (180)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 5 ¶9-15

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Samuel 16-18

Nr. 1: 2 Samuel 17:1-13

Nr. 2: Waarom Jesus “Here van die sabbat” genoem word (Matt. 12:8)

Nr. 3: Moet ons “heiliges” vereer as voorsprake by God? (rs bl. 57 ¶7–bl. 58 ¶4)

□ Diensvergadering:

Lied 35 (81)

5 min: Aankondigings.

10 min: “Het jy al tydens die eerste besoek ’n studie gedemonstreer?” Toespraak. Reël dat die voorstel in die artikel gedemonstreer word nadat jy dit verduidelik het.

20 min: “Hoe om nuwelinge op te lei om te preek.” Vraag-en-antwoord-bespreking. Nadat paragraaf 5 bespreek is, moet ’n demonstrasie gehou word van ’n ouer man wat saam met ’n nuwe verkondiger werk. Die nuwe verkondiger doen sy aanbieding, maar probeer nie ’n teks lees nie. Nadat hulle by die deur weg is, gee die ouer man taktvol en vriendelik ’n wenk om die nuweling aan te spoor om die Bybel by die deur te gebruik.

Lied 22 (77)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel