Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/10 bl. 3
  • Rooster vir die week van 24 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 24 Mei
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 24 MEI
Ons Koninkryksbediening—2010
km 5/10 bl. 3

Rooster vir die week van 24 Mei

WEEK WAT BEGIN MET 24 MEI

Lied 37 (46)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 5 ¶1-8

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Samuel 13-15

Nr. 1: 2 Samuel 13:23-33

Nr. 2: Mag beelde as blote hulpmiddele gebruik word om die ware God te aanbid? (rs bl. 57 ¶2-6)

Nr. 3: Waarom ons die wêreld nie ten volle moet gebruik nie (1 Kor. 7:31)

□ Diensvergadering:

Lied 128 (199)

5 min: Aankondigings.

10 min: Berei voor om die tydskrifte van Junie aan te bied. Gehoorbespreking. Gebruik een tot twee minute om ’n oorsig te gee van die inhoud van die tydskrifte. Kies dan twee of drie van die artikels en nooi die gehoor om vrae en tekste voor te stel wat in ’n aanbieding gebruik kan word. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word.

20 min: “Jy sal ’n goeie pionier wees!” Vraag-en-antwoord-bespreking.

Lied 85 (221)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel