Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/10 bl. 2
  • Rooster vir die week van 15 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 15 Maart
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 15 MAART
Ons Koninkryksbediening—2010
km 3/10 bl. 2

Rooster vir die week van 15 Maart

WEEK WAT BEGIN MET 15 MAART

Lied 101 (192)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 1 ¶16-20, venster op bl. 13

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Samuel 5-9

Nr. 1: 1 Samuel 6:1-9

Nr. 2: Wat kan ons teen Satan en sy demone beskerm?

Nr. 3: Wat beteken die gelykenis van die ryk man en Lasarus? (rs bl. 193 ¶2–194 ¶1)

□ Diensvergadering:

Lied 44 (211)

5 min: Aankondigings.

15 min: Maak goeie gebruik van die Jaarboek vir 2010. Gehoorbespreking. Bespreek “’n Brief van die Bestuursliggaam”. Gebruik uitgesoekte ondervindinge in die Jaarboek en wys hoe hierdie ondervindinge ons in ons bediening aanspoor. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor uitsonderlike aspekte van die wêreldrapport. Sluit af deur almal aan te spoor om die hele Jaarboek te lees.

15 min: “Die allerbelangrikste werk.” Vraag-en-antwoord-bespreking. Nadat paragraaf 3 bespreek is, moet ’n onderhoud gevoer word met ’n verkondiger wat al die voorreg gehad het om ’n progressiewe Bybelstudie te hou. Watter veranderinge moes die Bybelstudent aanbring? Watter uitwerking het dit op die verkondiger gehad?

Lied 66 (1)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel