Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/10 bl. 1
  • Rooster vir die week van 8 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 8 Maart
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 8 MAART
Ons Koninkryksbediening—2010
km 3/10 bl. 1

Rooster vir die week van 8 Maart

WEEK WAT BEGIN MET 8 MAART

Lied 117 (54)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 1 ¶8-15

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Samuel 1-4

Nr. 1: 1 Samuel 2:18-29

Nr. 2: Het Jesus geleer dat die goddeloses ná die dood gefolter word? (rs bl. 193 ¶1)

Nr. 3: Die Skrif openbaar Jehovah se liefde vir kinders

□ Diensvergadering:

Lied 109 (105)

5 min: Aankondigings.

10 min: Sal die Bybelse boodskap wat jy aanbied, gehoor word? Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, van bladsy 109, paragraaf 2, tot die einde van die hoofstuk.

20 min: “Toon dankbaarheid vir God se grootste gawe.” Vraag-en-antwoord-bespreking. Ná paragraaf 3 moet plaaslike velddiensreëlings vir die verspreiding van die spesiale Gedenkmaaluitnodiging bespreek word. Laat ’n hulppionier demonstreer hoe hy die uitnodiging sal aanbied. Vra hom daarna om te vertel hoe hy sy sake so kon reël dat hy hulppionierdiens kan doen en hoe hy daarby baat vind.

Lied 8 (87)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel