Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/10 bl. 2
  • Rooster vir die week van 15 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 15 Februarie
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 15 FEBRUARIE
Ons Koninkryksbediening—2010
km 2/10 bl. 2

Rooster vir die week van 15 Februarie

WEEK WAT BEGIN MET 15 FEBRUARIE

Lied 54 (144)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv hfst. 17 ¶1-10

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Rigters 15-18

Nr. 1: Rigters 16:1-12

Nr. 2: Wat is die ‘vurige Gehenna’ waarvan Jesus gepraat het? (rs bl. 191 ¶2–bl. 192 ¶1)

Nr. 3: Waarom Jesus die Duiwel “die vader van die leuen” genoem het (Joh. 8:44)

□ Diensvergadering:

Lied 13 (45)

5 min: Aankondigings.

15 min: Berei voor om Die Wagtoring en Ontwaak! aan te bied. Gee ’n kort oorsig van die inhoud van die tydskrifte wat ons gaan aanbied, en meld watter artikels moontlik vir mense in die plaaslike gebied van besondere belang sal wees. Sluit ’n alleenspraak in wat toon hoe ’n verkondiger kan voorberei om die tydskrifte aan te bied. Hy besluit watter artikels moontlik meer gepas is vir die gebied, dink aan ’n vraag en kies die tekste wat hy gaan gebruik. Daarna oefen hy een aanbieding met elke tydskrif.

15 min: “Kom word my volgeling.” Vraag-en-antwoord-bespreking. Gebruik ná die bespreking die materiaal op bladsy 70 van die Bedieningskool-boek om gepaste herinneringe te gee oor hoe om by gemeentelike vergaderinge kommentaar te lewer.

Lied 82 (72)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel