Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/10 bl. 2
  • Rooster vir die week van 18 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 18 Januarie
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 18 JANUARIE
Ons Koninkryksbediening—2010
km 1/10 bl. 2

Rooster vir die week van 18 Januarie

WEEK WAT BEGIN MET 18 JANUARIE

Lied 210

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv hfst. 15 ¶18-23, venster op bl. 180

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Rigters 1-4

Nr. 1: Rigters 2:11-23

Nr. 2: Watter soort mense gaan na die Bybelse hel? (rs bl. 188 ¶3-5)

Nr. 3: God het nie die Duiwel geskep nie

□ Diensvergadering:

Lied 40

5 min: Aankondigings.

15 min: Berei voor om Die Wagtoring en Ontwaak! aan te bied. Gee kortliks ’n oorsig van die inhoud van die tydskrifte wat aangebied word, en meld watter artikels moontlik in die plaaslike gebied byval sal vind. Sluit ’n demonstrasie in wat toon hoe ’n jong verkondiger kan voorberei om die tydskrifte aan te bied.

15 min: Vraebus. Gehoorbespreking. Lees en bespreek die teksverwysings.

Lied 8

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel