Rooster vir die week van 4 Januarie
WEEK WAT BEGIN MET 4 JANUARIE 2010
□ Gemeentelike Bybelstudie:
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Josua 16-20
Nr. 1: Josua 17:1-10
Nr. 2: Wat sal diegene wat hemel toe gaan daar doen? (rs bl. 200 ¶5–201 ¶2)
Nr. 3: Waarom dit God nie kan behaag as ’n mens “op twee verskillende gedagtes hink” nie (1 Kon. 18:21)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Gebruik vrae om jou Bybelstudent se hart te bereik. Toespraak wat gebaseer is op die twee onderhofies op bladsy 239 van die Bedieningskool-boek.
10 min: Plaaslike behoeftes.
10 min: Gebruik Bybellektuur in jou bediening. Gehoorbespreking van die drie paragrawe onder “Bybellektuur” op bladsye 100 en 101 van die Georganiseer-boek. Nooi die diensopsiener of ’n ander ouer man om wenke te gee oor hoe ons goed gebruik kan maak van ons lektuur sodat dit nie vermors word nie.