Rooster vir die week van 30 November
WEEK WAT BEGIN MET 30 NOVEMBER
□ Gemeentelike Bybelstudie:
v hfst. 13 ¶5-15, venster op bl. 150
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 32-34
Nr. 1: Deuteronomium 32:1-21
Nr. 2: Wat is “die groot dag van Jehovah”? (Sef. 1:14)
Nr. 3: Wie is ons broers en susters? (lr hfst. 43)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Die aanbod vir Desember. Sluit ’n demonstrasie in van hoe ’n gesin hulle velddiensaanbiedings voorberei. Die gesinshoof demonstreer sy aanbieding, en dan vra ’n ander gesinslid of hy sy aanbieding kan doen.
10 min: “Ons is te alle tye Getuies.” Vraag-en-antwoord-bespreking.
10 min: Vraebus. Gehoorbespreking.