Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/09 bl. 3
  • Rooster vir die week van 23 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 23 November
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 23 NOVEMBER
Ons Koninkryksbediening—2009
km 11/09 bl. 3

Rooster vir die week van 23 November

WEEK WAT BEGIN MET 23 NOVEMBER

Lied 175

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv hfst. 13 ¶1-4, vensters op bl. 148-149, 158-159

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 28-31

Nr. 1: Deuteronomium 30:1-14

Nr. 2: Hoekom ons moet werk (lr hfst. 42)

Nr. 3: Wat is die skriftuurlike hoop van die “groot menigte”? (rs bl. 200 ¶2–4)

□ Diensvergadering:

Lied 206

5 min: Aankondigings.

5 min: Berei voor om Die Wagtoring en Ontwaak! aan te bied. Noem artikels wat moontlik die grootste byval in die plaaslike gebied sal vind. Sluit ’n demonstrasie in wat toon hoe ’n ervare verkondiger ’n nuwe verkondiger kan help om vir tydskrifwerk voor te berei.

25 min: “Hoe om belangstelling in die anderstalige veld te ontwikkel.” Vraag-en-antwoord-bespreking. Ná die bespreking van paragraaf 4 kan ’n verkondiger die voorgestelde aanbieding demonstreer. Die anderstalige veld sluit mense in wat plaaslike tale praat wat nie so dikwels in julle gebied gevind word nie.

Lied 165

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel