Rooster vir die week van 9 November
WEEK WAT BEGIN MET 9 NOVEMBER
□ Gemeentelike Bybelstudie:
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 19-22
Nr. 1: Deuteronomium 22:1-19
Nr. 2: Hoe om God gelukkig te maak (lr hfst. 40)
Nr. 3: Is die 144 000 slegs natuurlike Jode? (rs bl. 199 ¶3–bl. 200 ¶1)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Ons rol in die verspreiding van lektuur. Gehoorbespreking gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsy 133, paragrawe 1-3. Beklemtoon die verantwoordelikheid wat elke verkondiger het om middele wat die Koninkryk bevorder, wyslik te gebruik.
20 min: “Gaan terug na belangstellendes—Wanneer?” Vraag-en-antwoord-bespreking. Laat ’n verkondiger demonstreer hoe om ’n herbesoek te doen met die doel om ’n Bybelstudie te begin.