Rooster vir die week van Augustus 10
WEEK WAT BEGIN MET 10 AUGUSTUS
□ Gemeentelike Bybelstudie:
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Numeri 7-9
Nr. 1: Numeri 9:1-14
Nr. 2: Keur God alle partytjies goed? (lr-AF hfst. 29)
Nr. 3: Maniere waarop ons lojaliteit aan Jehovah betoon
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
15 min: Die aanbod vir Augustus. ’n Aanbieding wat doeltreffend in die plaaslike gebied is, kan gedemonstreer word. Toon ook hoe die publikasie gebruik kan word wanneer ’n Bybelstudie aangebied word.
15 min: “Program vir die spesiale byeenkomsdag vir 2010.” Vraag-en-antwoord-bespreking.