Rooster vir die week van Julie 27
WEEK WAT BEGIN MET 27 JULIE
□ Gemeentelike Bybelstudie:
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Numeri 1-3
Nr. 1: Numeri 3:1-20
Nr. 2: Waarom sagmoedigheid selfbeheersing verg
Nr. 3: Wie is jou God? (lr-AF hfst. 27)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Doeltreffende gebruik van vrae. Gehoorbespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 236 tot bladsy 237, paragraaf 2. Demonstreer kortliks een of twee gedagtes wat in die materiaal bespreek word.
10 min: Voer ’n onderhoud met twee of drie voorbeeldige ouers. Hoe kry hulle dit reg om as ’n gesin hulle bediening uit te voer, aangesien dit ’n uitdaging kan wees? Watter maatreëls het hulle getref om hulle kinders te help om ’n betekenisvolle aandeel aan die bediening te hê? Hoe het hulle die reëling vir Gesinsaanbidding in hierdie verband benut?
10 min: “Loof Jehovah elke dag.” Vraag-en-antwoord-bespreking.