Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/09 bl. 1
  • Rooster vir die week van Junie 8

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van Junie 8
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 8 JUNIE
Ons Koninkryksbediening—2009
km 6/09 bl. 1

Rooster vir die week van Junie 8

WEEK WAT BEGIN MET 8 JUNIE

Lied 14

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv-AF aanh. bl. 212-215

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Levitikus 1-5

Nr. 1: Levitikus 4:1-15

Nr. 2: Moet ons met enigiets spog? (lr-AF hfst. 21)

Nr. 3: Hoe moet Christene gesag uitoefen?

□ Diensvergadering:

Lied 20

5 min: Aankondigings.

10 min: Jesus se sleutelrol in God se voorneme. Toespraak gebaseer op inligting onder die onderhofie wat op bladsy 276 van die Bedieningskool-boek begin.

10 min: Die aanbod vir Junie. Demonstreer ’n aanbieding wat al goed in die plaaslike gebied gewerk het. Demonstreer ook hoe om die publikasies te gebruik wanneer ’n Bybelstudie aangebied word.

10 min: “Ons bediening—’n Weerspieëling van ons liefde vir God.” Vraag-en-antwoord-bespreking.

Lied 10

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel