Rooster vir die week van Mei 18
WEEK WAT BEGIN MET 18 MEI
□ Gemeentelike Bybelstudie:
lv-AF hfst. 5 ¶1-6, vensters op bl. 52, 55
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Eksodus 30-33
Nr. 1: Eksodus 31:1-18
Nr. 2: Waarom gawes van genesing in die eerste eeu gegee is (rs-AF bl. 158 ¶3–bl. 159 ¶3)
Nr. 3: Onthou jy om dankie te sê? (lr-AF hfst. 18)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: God se naam—’n Sterk toring. Toespraak gebaseer op die materiaal wat begin onder die tweede onderhofie op bladsy 274 van die Bedieningskool-boek.
10 min: Drie aspekte van doeltreffende inleidings. Gehoorbespreking gebaseer op die Redenering-boek, bladsy 9, paragraaf 1. Nadat die materiaal bespreek is, moet daar gedemonstreer word hoe die aanbod vir Junie ingelei kan word.
10 min: “Hoe om vir die Diensvergadering voor te berei.” Vraag-en-antwoord-bespreking.