Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/09 bl. 1
  • Rooster vir die week van Mei 11

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van Mei 11
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 11 MEI
Ons Koninkryksbediening—2009
km 5/09 bl. 1

Rooster vir die week van Mei 11

WEEK WAT BEGIN MET 11 MEI

Lied 117

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv-AF aanh. vanaf onderhofie op bl. 209 tot onderhofie op bl. 212

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Eksodus 27-29

Nr. 1: Eksodus 29:1-18

Nr. 2: Hoe om gelukkig te wees (lr-AF hfst. 17)

Nr. 3: Misplaaste lojaliteit en die gevare wat dit inhou

□ Diensvergadering:

Lied 43

5 min: Aankondigings.

10 min: Kan jy gedurende die komende maande hulppionierdiens doen? Gehoorbespreking gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsye 112-113. Sit die vereistes uiteen, en nooi dié wat al as hulppioniers gedien het, om kommentaar te lewer oor die seëninge wat hulle geniet het.

10 min: Berei as ’n gesin voor vir die bediening! Voer kortliks ’n onderhoud met twee gesinshoofde wat van die tyd gedurende Gesinsaanbidding gebruik om vir die bediening voor te berei. Hoe berei hulle voor, en hoe het hulle by hierdie voorbereiding baat gevind? Demonstreer hoe ’n gesinshoof oefensessies gebruik om vir tydskrifwerk voor te berei.

10 min: “Onderrig met eenvoud.” Vraag-en-antwoord-bespreking.

Lied 158

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel