Rooster vir die week van 27 April
WEEK WAT BEGIN MET 27 APRIL
□ Gemeentelike Bybelstudie:
lv-AF hfst. 4 ¶12-21, venster op bl. 42
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Eksodus 19-22
Hersiening vir die Teokratiese Bedieningskool
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
5 min: Bespreek Vraebus.
15 min: Bewyse van die Bybel se inspirasie. Gehoorbespreking wat gebaseer is op die Redenering-boek, bladsye 76-81.
10 min: Bespreek die brief van 13 November 2008 aan alle gemeentes en die brosjure Dress and Grooming for Visitors Touring Bethel. Prys die broers omdat hulle altyd ’n hoë standaard van kleredrag en persoonsversorging handhaaf, ook wanneer hulle Bethel besoek.