Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/09 bl. 2
  • Rooster vir die week van 20 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 20 April
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 20 APRIL
Ons Koninkryksbediening—2009
km 4/09 bl. 2

Rooster vir die week van 20 April

WEEK WAT BEGIN MET 20 APRIL

Lied 8

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv-AF hfst. 4 ¶1-11

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Eksodus 15-18

Nr. 1: Eksodus 15:1-19

Nr. 2: Wat behels dit om valse aanbidding te vermy?

Nr. 3: ’n Les om goedhartig te wees (lr-AF hfst. 15)

□ Diensvergadering:

Lied 49

5 min: Aankondigings.

10 min: Berei voor om Die Wagtoring van 1 Mei en die Ontwaak! van Mei aan te bied. Vra die gehoor watter artikels moontlik in julle gebied die meeste byval sal vind en waarom. Demonstreer hoe elke tydskrif in die plaaslike gebied aangebied kan word. Demonstreer in een van die aanbiedings hoe ’n studie tydens ’n herbesoek begin kan word.—Sien km-AF 8/07 bl. 3.

20 min: “Onderrig mense wat nie goed kan lees nie.” Wanneer paragraaf 3 bespreek word, moet ’n kort demonstrasie gehou word van ’n pionier wat ’n prent in die studiepublikasie goed gebruik.

Lied 170

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel