Rooster vir die week van 13 April
WEEK WAT BEGIN MET 13 APRIL
□ Gemeentelike Bybelstudie:
lv-AF aanh. vanaf onderhofie op bl. 207 tot onderhofie op bl. 209
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Eksodus 11-14
Nr. 1: Eksodus 12:21-36
Nr. 2: Hoekom ons moet vergewe (lr-AF hfst. 14)
Nr. 3: Die verskil tussen die genesings van Jesus en sy apostels en die genesings van vandag (rs-AF bl. 156 ¶5–bl. 157¶3)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Bespreek vooruitgang van spesiale dag om Bybelstudies aan te bied. Vertel een of twee plaaslike ondervindinge.
10 min: Wees taktvol wanneer jy getuig. Gehoorbespreking wat gebaseer is op inligting onder die onderhofie wat onderaan bladsy 197 van die Bedieningskool-boek begin. Demonstreer hoe ’n verkondiger kan antwoord wanneer ’n huisbewoner ’n algemene beswaar opper.
10 min: “Die predikingswerk hou ons geestelik sterk.” Vraag-en-antwoord-bespreking.