Rooster vir die week van 19 Januarie
WEEK WAT BEGIN MET 19 JANUARIE
□ Gemeentelike Bybelstudie:
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Genesis 11-16
Nr. 1: Genesis 14:1-16
Nr. 2: Die Een wat alles gemaak het (lr-AF hfst. 3)
Nr. 3: Hoe vorm Jehovah ons? (Jes. 64:8)
□ Diensvergadering:
5 min: Plaaslike aankondigings. Gekose Aankondigings uit Ons Koninkryksbediening.
10 min: Vrees die ware God en onderhou sy gebooie. Entoesiastiese toespraak deur ’n ouer man wat gebaseer is op die Bedieningskool-boek, bladsy 272 tot bladsy 273, paragraaf 1.
10 min: Die aanbod vir Februarie. Gee ’n kort oorsig van die inhoud van die publikasie wat aangebied word, en reël dat een of twee aanbiedings gedemonstreer word.
10 min: ‘Hou julle in God se liefde.’a Vestig die aandag op spesiale kenmerke van die publikasie. Spoor almal aan om die vergadering gereeld by te woon en soveel moontlik te antwoord.
[Voetnoot]
a Die inleiding moet korter as ’n minuut wees, gevolg deur ’n vraag-en-antwoord-bespreking.