Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/07 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—2007
Ons Koninkryksbediening—2007
km 11/07 bl. 2

Teokratiese nuus

◼ Die toegewyde werk van die 28 Streekboukomitees en hulle vrywilligers in ons veld voorsien in die behoefte aan nuwe Koninkryksale. Nog vyf gemeentes was verheug oor die onlangse toewyding van hulle Koninkryksale: Bhoboyi (Port Shepstone), Bhala (naby Flagstaff), Tshepisong (suid van Krugersdorp), Tshiame (Harrismith) en Umbumbulu (Durban).

Ons verbly ons saam met hierdie gemeentes omdat hulle nou in ’n plek vergader wat Jehovah se naam waardig is, en ons wil graag ons innige waardering uitspreek teenoor almal wat ’n aandeel aan die bouwerk gehad het.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel