Teokratiese nuus
◼ Tien gemeentes was bly oor die onlangse toewyding van hulle nuwe Koninkryksale: Blouberg (Kaapstad), Bhekumthetho en KwaDenge (in die Nongoma-gebied), Forest Haven en Ohlange (noord van Durban), Lesley en Osizweni-Oos (naby Newcastle), Manzimakhulu, Sikhobeni (Cofimvaba) en Tafelkop (Groblersdal). Hierdie broers en susters is innig dankbaar teenoor die vrywilligers wat hulle liefdevol gehelp het om hulle Koninkryksale te bou.