Teokratiese nuus
◼ Ons is baie bly om die toewyding van die volgende nuwe Koninkryksale aan te kondig: Balasi, Buhlanyanga en Hlobo in die Oos-Kaap; Protea en Magaliesburg in Gauteng; Magabeni, Madlanzini, Nkandla-Sentraal, Gqumeni, Mzamba, Impendle en Steadville in KwaZulu-Natal. Dankie aan al die broers en susters wat hierdie projekte ondersteun het deur hulle dienste aan te bied en tot die Koninkryksaalfonds by te dra!