Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/02 bl. 7
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—2002
Ons Koninkryksbediening—2002
km 8/02 bl. 7

Teokratiese nuus

◼ Gedurende April en Mei is agt Koninkryksale toegewy. Hulle is Hazyview en Hluvukani (Mpumalanga), Akasia (Pretoria), Obonjaneni (Pietermaritzburg), Sakhile-Wes (Standerton), Khayelitsha-Noord (Kaapstad), Mochudi (Botswana) en Khomasdal (Windhoek—groot strukturele veranderinge is aangebring). Ons almal deel in die vreugde van hierdie gemeentes.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel