Aankondigings
◼ Lektuuraanbod vir Junie: Wat vereis God van ons? of Kennis wat tot die ewige lewe lei. Spits julle daarop toe om tuisbybelstudies te begin. Julie en Augustus: Enige van die volgende brosjures met 32 bladsye kan gebruik word: Die Goddelike naam wat vir ewig sal bestaan, Die regering wat die Paradys gaan bring, Gee God werklik vir ons om?, Jy kan vir ewig op die aarde lewe!, “Kyk, Ek maak alles nuut”, Moet jy aan die Drie-eenheid glo?, Wanneer ’n geliefde sterf, Wat gebeur met ons wanneer ons sterf? en Wat is die doel van die lewe?—Hoe kan jy dit vind? Waar dit gepas is, kan die volgende brosjures aangebied word: Geeste van die dooies—Kan hulle jou help of jou skaad? Bestaan hulle werklik?, ’n Boek vir alle mense, Our Problems—Who Will Help Us Solve Them? en Will There Ever Be a World Without War? September: Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping?
◼ LET WEL: Die volgende streekbyeenkomste het verander:
30 November–2 Desember: Pietersburg (Afrikaans, Engels; bykomende taal)
7-9 Desember: Maseru (nuwe datum)
Umtata (Xhosa 1; nuwe datum)
14-16 Desember: Umtata (Xhosa 2; nuwe datum)
21-23 Desember: Phalaborwa (gekanselleer)
Tzaneen (Tsonga; nuwe byeenkoms)