Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/95 bl. 2
  • Diensvergaderinge vir Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Diensvergaderinge vir Desember
  • Ons Koninkryksbediening—1995
  • Onderhofies
  • Week wat begin met 4 Desember
  • Week wat begin met 11 Desember
  • Week wat begin met 18 Desember
  • Week wat begin met 25 Desember
Ons Koninkryksbediening—1995
km 12/95 bl. 2

Diensvergaderinge vir Desember

“LET WEL: Daar sal vir elke week gedurende Desember ʼn Diensver-gaderingprogram in Ons Koninkryks-bediening verskyn. Gemeentes kan die nodige aanpassings maak met die oog op die bywoning van die “Vreugdevolle Lowers”-Streekbyeen-koms asook ʼn hersiening van 30 minute van die programglanspunte die daaropvolgende week by die Diens-vergadering. Die hersiening van elke dag se streekbyeenkomsprogram moet vooraf aan twee of drie bekwame broers toegewys word wat uitstaande punte sal kan beklemtoon. Hierdie goed voorbereide hersiening sal die gemeente sleutelgedagtes help ont-hou wat hulle persoonlik kan toepas en in die veld kan gebruik. Kommentare van die gehoor en ondervindinge moet kort en saaklik wees.

Week wat begin met 4 Desember

Lied 181

10 min: Plaaslike aankondigings. Gekose Aankondigings uit Ons Ko-ninkryksbediening. Herinner almal in die gemeente aan die belangrikheid daarvan om vroeg in Desember aan die bediening deel te neem en om seker te maak dat hulle hulle rapporte ingee voor hulle met vakansie of na die byeenkoms toe gaan. Gee asse-blief rapporte in ongeag hoeveel tyd aan die bediening bestee is. Boekstu-diehouers moet almal in hulle groep hieraan herinner.

15 min: “Loof Jehovah daagliks.” Vrae en antwoorde. Paragrawe moet gelees word. Laat een of twee verkondigers opbouende ondervin-dinge vertel wat hulle geniet het terwyl hulle aan informele getuieniswerk deelgeneem het.

20 min: “Bied die boek Die grootste mens wat nog geleefhet aan.” Beveel entoesiasties aan dat broers hierdie boek gedurende Desember aanbied. Diegene wat met vakansie gaan of na byeenkomste reis, sal dalk ekstra ek-semplare wil verkry om te gebruik wanneer hulle aan informele getuie-niswerk deelneem. Hersien die voor-gestelde aanbiedings en reel dat een of twee daarvan gedemonstreer word.

Lied 224 en slotgebed.

Week wat begin met 11 Desember

Lied 201

13 min: Plaaslike aankondigings. Re-keningverslag. Hersien kortliks van die redes waarom ons moet beplan om ʼn voile en betekenisvolle aandeel aan velddiens te hê. Pleks dat ons net ʼn uur of wat werk wanneer ons uit-gaan, kan ons gerus reel om twee uur of langer te werk indien moontlik. As ons suksesvol wil wees, moet ons herbesoeke vooraf reel en reelings tref om met ander te werk wat beplan om twee uur of langer te werk.

15 min: Plaaslike behoeftes. Of ʼn toespraak gebaseer op die artikel “Die belonings vir volharding” in Die Wagtoring van 1 Augustus 1995, bladsye 25-9.

17 min: “Berei voor vir en geniet ge-meentelike vergaderinge.”Toespraak en bespreking. Nooi een of twee ver-kondigers om te vertel wat hulle doen om die vergaderinge te geniet en ten voile daarby baat te vind.

Lied 28 en slotgebed

Week wat begin met 18 Desember

Lied 139

10 min: Plaaslike aankondigings. Gee ʼn paar wenke oor hoe daar taktvol op feesgroete gereageer kan word. .Kondig spesiale velddiensreëlings vir 25 Desember aan vir daardie gemeen-tes wat nie ʼn byeenkoms bywoon nie.

15 min: “Laat jou vooruitgang duide-lik wees.” Vrae en antwoorde.

20 min: “Gaan terug na diegene wat belangstelling getoon het.” Hersien voorgestelde aanbiedings en reel vir twee kort demonstrasies. Moedig al-mal aan om herbesoeke te doen met die doel om Bybelstudies te begin.

Lied 44 en slotgebed

Week wat begin met 25 Desember

Lied 88

5 min: Plaaslike aankondigings. As julle vergaderingtye op 1 Januarie gaan verander, moet julle almal aan-moedig om hulle voile ondersteuning te gee deur enige nodige aanpasings te maak. (Sien Ons Koninkryksbediening vir Desember 1994, bladsy 2.) Kondlg speslale velddlensreëllngs vir 1 Januarie aan vir daardie gemeentes wat nie ʼn byeenkoms bywoon nie.

15 min: Vraebus. Toespraak. Pas materiaal plaaslik toe.

25 min: “Laat jou lig voortdurend skyn.” Baseer kort inleiding op para-grawe 1-5. Paragrawe 6-16 moet deur middel van vrae en antwoorde be-spreek word. Lees paragrawe 6-9, 15 en 16. Gebruik paragrawe 17-19 vir slot. Moet deur diensopsiener behar-tig word indien moontlik.

Lied 3 en slotgebed.,

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel