Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/90 bl. 4
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1990
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1990
km 7/90 bl. 4

Teokratiese nuus

◆ Die Asore was verheug om in Februarie ’n nuwe hoogtepunt van 419 verkondigers te rapporteer, ’n vermeerdering van 31 persent vergeleke met verlede jaar se gemiddelde. Verkondigers werk reeds op agt van die nege eilande.

◆ Korea het in Februarie ’n hoogtepunt van 59 483 verkondigers gehad. Dit is hulle 29ste agtereenvolgende hoogtepunt.

◆ Reëlings word getref om nog ’n rivierbootjie te bou wat in die suidoostelike deel van Peru gebruik sal word. Die oogmerk is om vir almal in die goudmynnedersettings in daardie gebied langs die rivier te preek.

◆ St. Lucia het in Februarie ’n hoogtepunt van 449 verkondigers gehad, wat ’n vermeerdering van 14 persent is.

◆ In Venezuela is daar gedurende Desember en Januarie ’n spesiale poging aangewend om gebied te werk wat nie so dikwels gedek word nie. Die takkantoor het altesaam 123 dorpe en plattelandse gebiede tydelik toegewys sodat dit gewerk kon word. Altesaam 900 Bybelstudies is begin.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel