Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/90 bl. 2
  • Diensrapport vir April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Diensrapport vir April
  • Ons Koninkryksbediening—1990
Ons Koninkryksbediening—1990
km 7/90 bl. 2

Diensrapport vir April

Aantal Hulp- Gew.

verk. pio. pio.

Botswana 475 69 40

Lesotho 1 264 326 132

Namibië 512 70 32

St. Helena (Mrt.) 97 3 -

Swaziland 1 191 168 146

Suid-Afrika 48 590 9 562 3 613

Knap gedaan, broers! Julle ywerige werk gedurende April is geseën met 7 hoogtepunte, naamlik 48 590 verkondigers, 9562 hulppioniers, 1369 397 ure, 7483 intekeninge, 742 838 tydskrifte, 330 172 herbesoeke en 49 967 Bybelstudies. Die tydskrifdag, 7 April, was uiters geslaag. Daar is byna 200 000 meer tydskrifte versprei as verlede April. Mag ons almal daarna strewe om voort te gaan terwyl ons op Jehovah se seën vertrou.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel