Velddiensvergaderinge
2-8 JANUARIE
Doeltreffende inleidings
1. Waarom moet jy spesifiek wees?
2. Waarom is vriendelikheid belangrik?
3. Hoe kan jy die huisbewoner betrek?
9-15 JANUARIE
Vestig die aandag op die Bybel
1. Waarom moet ons luisteraar se aandag op die Bybel vestig?
2. Hoe kan dit gedoen word?
3. Hoekom moet ons die rede vir gebruik van tekste verduidelik?
16-22 JANUARIE
Redeneer met huisbewoner
1. Hoe kan gemeenskaplike grondslag gelê word?
2. Waarom moet ons nie te veel gedagtes dek nie?
3. Waarom moet ons na die huisbewoner se beskouing luister?
23-29 JANUARIE
Openbaar geesdrif
1. Waarom is dit belangrik?
2. Hoe kan geesdrif getoon word?
30 JANUARIE-5 FEBRUARIE
Boekaanbieding
1. Watter spesifieke gedagte(s)uit publikasie gaan jy gebruik?
2. Watter illustrasie(s)kan gebruik word?