Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/86 bl. 1
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1986
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Hoe ons ons tydskrifte ten beste kan benut
    Ons Koninkryksbediening—1995
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1985
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1986
km 1/86 bl. 1

Velddiensvergaderinge

30 DESEMBER-5 JANUARIE

Nuwe onderwerp vir gesprekke

1. Hersien Bybeltekste. (Kyk bladsy 2, onder week van 29 Desember.)

2. Hoe kan ons hierdie tekste met die huidige aanbod verbind?

6-12 JANUARIE

“Handhawers van onkreukbaarheid”

Meld hoe byeenkomsmateriaal ons kan help om ons veldbediening te verbeter.

13-19 JANUARIE

Wees ’n goeie luisteraar

1. Waarom moet ons opregte belangstelling toon in wat die huisbewoner te sê het?

2. Waarom is dit goed om met huisbewoner saam te stem waar dit gepas is?

3. Hoe kan jy die huisbewoner se kommentare by jou aanbieding inwerk?

20-26 JANUARIE

Hoe kan ons takt aan die dag lê

1. Wanneer huisbewoner onvriendelik is?

2. Wanneer ’n derde persoon die gesprek onderbreek?

3. Wanneer ons beveel word om te loop?

27 JANUARIE-2 FEBRUARIE

Tydskrif aanbieding

1. Waarom moet tydskrifaanbieding kort wees?

2. Hoe doen jy herbesoeke op mense wat tydskrifte geneem het?

3. Waarom het huisbewoners ons tydskrifte nodig?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel