Aankondigings
• Lektuuraanbod vir November: Ware vrede en veiligheid—Hoe kan jy dit vind? teen ’n bydrae van R2,00. (Engels: New World Translation [1984-uitgawe] en “Let Your Kingdom Come” teen ’n bydrae van R9,00.) Desember: My boek met Bybelverhale teen ’n bydrae van R5,00. Die “Kyk”-brosjure kan ook teen ’n bydrae van 60c aangebied word. Januarie en Februarie: Enige twee van die ouer sakformaatboeke wat die gemeente in voorraad het teen ’n bydrae van R1,00 elk. Kan “Ewige voorneme”, Woord van God, Goeie nuus, Vrede en veiligheid (ou uitgawe), Hierdie lewe en Waarheid insluit. (Gemeentes kan hierdie boeke van die Genootskap bestel, behalwe Vrede en veiligheid [ou uitgawe] en “Ewige Voorneme”.) (Engels: Commentary on James, “Eternal Purpose”, Evolution [ou uitgawe], Good News, Holy Spirit, Peace and Security [ou uitgawe], This Life en World Government. Hierdie boeke kan nie van die Genootskap bestel word nie. As gemeente hulle nie in voorraad het nie, kan “Kingdom Come” bestel word en teen die gewone bydrae van R2,00 versprei word.)
● Nuwe publikasies beskikbaar:
My boek met Bybelverhale—Hebreeus
Ware vrede en veiligheid—Hoe kan jy dit vind? —Chichewa
Watch Tower Publications Index vir 1981-1985 —Portugees
“Kyk, Ek maak alles nuut” (Brosjure)—Spaans
● Nuwe kassetopnames beskikbaar:
Spreuke (stel van twee; gemeente en publiek: R7,00; pioniers: R6,00)—Duits
Album met Hebreeuse Skrifte—Deel 1, Genesis tot Rut (stel van 18 kassette in album; gemeente en publiek: R70,00: pioniers: R50,00)—Duits
Luister na die Groot Onderwyser (Stel van vyf kassette met Groot Onderwyser-boek in album; gemeente en publiek: R25,00; pioniers: R20,00)—Duits
●Weer beskikbaar in Suid-Afrika:
Luister na die Groot Onderwyser—Duits