Dien waar meer hulp nodig is
♦ Daar is ’n behoefte aan ’n paar ouere manne met geestelik sterk gesinne in Kroonstad. Die gemeentetjie het pas ’n baie aantreklike Koninkryksaal voltooi. Diegebied het goeie potensiaal vir verdere groei.
♦ Witrivier het een of twee ouere manne met geestelik sterk gesinne nodig. Daar is tans net een ouere man wat hulp nodig het om na die gemeente van byna 50 verkondigers om te sien.