Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w16 Oktober bl. 2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
w16 Oktober bl. 2

Inhoudsopgawe

3 Lewensverhaal​—Ek het goeie voorbeelde probeer navolg

WEEK VAN 28 NOVEMBER 2016–4 DESEMBER 2016

8 “Moenie goedhartigheid teenoor vreemdelinge vergeet nie”

WEEK VAN 5-11 DESEMBER 2016

13 Bly geestelik sterk terwyl jy in ’n anderstalige veld dien

In onlangse jare het mense uit verskillende agtergronde en lande by ons gemeentes aangesluit. Die eerste artikel help ons om opregte besorgdheid te toon oor mense uit ander lande wat ons vergaderinge bywoon. Die tweede artikel bespreek hoe diegene wat in ’n anderstalige veld dien, geestelik sterk kan bly.

18 “Bewaar praktiese wysheid”—Hoe?

WEEK VAN 12-18 DESEMBER 2016

21 Versterk jou geloof in die dinge waarop jy hoop

WEEK VAN 19-25 DESEMBER 2016

26 Beoefen geloof in Jehovah se beloftes

Hierdie artikels bespreek twee aspekte van geloof wat in Hebreërs 11:1 beskryf word. Die eerste artikel toon hoe ons geloof kan groei en sterk kan bly. Die tweede artikel toon dat ware geloof baie meer behels as om net te verstaan watter seëninge Jehovah ons in die toekoms gaan gee.

31 Het jy geweet?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel