Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w14 11/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Onderhofies
  • STUDIE-UITGAWE
  • STUDIEARTIKELS
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
w14 11/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 November 2014

© 2014 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania

STUDIE-UITGAWE

29 DESEMBER 2014–4 JANUARIE 2015

Die opstanding van Jesus—Wat dit vir ons beteken

BLADSY 3 • LIEDERE: 5, 60

5-11 JANUARIE 2015

Waarom ons heilig moet wees

BLADSY 8 • LIEDERE: 119, 17

12-18 JANUARIE 2015

Ons moet in ons hele gedrag heilig wees

BLADSY 13 • LIEDERE: 65, 106

19-25 JANUARIE 2015

“Die volk wie se God Jehovah is”

BLADSY 18 • LIEDERE: 46, 63

26 JANUARIE 2015–1 FEBRUARIE 2015

Julle “is nou God se volk”

BLADSY 23 • LIEDERE: 112, 101

STUDIEARTIKELS

▪ Die opstanding van Jesus—Wat dit vir ons beteken

Vind uit waarom ons seker kan wees dat Jesus opgewek is en dat hy vandag lewe. Hierdie artikel toon ook watter uitwerking Christus se opstanding tot onsterflike lewe in die hemel op ons en ons bedrywighede as Koninkryksverkondigers moet hê.

▪ Waarom ons heilig moet wees

▪ Ons moet in ons hele gedrag heilig wees

Hierdie artikels, wat grotendeels op die boek Levitikus gebaseer is, toon waarom Jehovah vereis dat sy volk heilig moet wees en hoe ons hierdie eienskap kan openbaar. Dit bespreek ook maniere waarop ons kan toon dat ons in ons hele gedrag heilig is.

▪ “Die volk wie se God Jehovah is”

▪ Julle “is nou God se volk”

Party met wie ons die Bybel studeer, vind dit moeilik om te verstaan dat Jehovah slegs een organisasie op die aarde het. Hulle dink dat enigiemand God se goedkeuring kan hê solank hy opreg is, ongeag aan watter godsdiens hy behoort. Hierdie artikels toon dat dit belangrik is om God se volk te identifiseer en om Jehovah saam met hulle te dien.

OOK IN HIERDIE NOMMER

28 Vrae van lesers

31 Uit ons argief

VOORBLAD: Koninkryksverkondigers preek in Santiago de Cuba, die tweede grootste stad op die eiland, wat bekend is vir sy musiek en tradisionele danse

KUBA

BEVOLKING

11 163 934

VERKONDIGERS

96 206

GEWONE PIONIERS

9 040

270 dowe verkondigers gebruik Kubaanse Gebaretaal
    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel