Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w14 5/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Onderhofies
  • STUDIE-UITGAWE
  • STUDIEARTIKELS
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
w14 5/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Mei 2014

© 2014 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania

STUDIE-UITGAWE

7-13 JULIE 2014

Hoe moet ons ‘elkeen antwoord’?

BLADSY 6 • LIEDERE: 96, 93

14-20 JULIE 2014

Volg die Gulde Reël in jou bediening

BLADSY 11 • LIEDERE: 73, 98

21-27 JULIE 2014

Jehovah is ’n God van organisasie

BLADSY 21 • LIEDERE: 125, 53

28 JULIE 2014–3 AUGUSTUS 2014

Hou jy tred met Jehovah se organisasie?

BLADSY 26 • LIEDERE: 45, 27

STUDIEARTIKELS

▪ Hoe moet ons ‘elkeen antwoord’?

▪ Volg die Gulde Reël in jou bediening

In ons bediening vra mense ons soms moeilike vrae. Die eerste van hierdie twee artikels bespreek drie metodes wat ons kan gebruik om oortuigende antwoorde te gee (Kol. 4:6). Die tweede artikel bespreek hoe Jesus se woorde in Matteus 7:12 op ons predikingswerk van toepassing is.

▪ Jehovah is ’n God van organisasie

▪ Hou jy tred met Jehovah se organisasie?

Jehovah het sy knegte nog altyd georganiseer. In hierdie twee artikels kan jy uitvind wat God van ons as sy knegte vereis. Sien ook waarom dit vir ons noodsaaklik is om lojaal te bly aan die organisasie wat Jehovah vandag gebruik.

OOK IN HIERDIE NOMMER

3 ‘My voedsel is om God se wil te doen’

16 Jehovah het my werklik gehelp

31 Uit ons argief

VOORBLAD: Verkondigers preek by ’n vismark. Meer as 20 tale word op hierdie eiland gepraat

SAIPAN

BEVOLKING

48 220

VERKONDIGERS

201

GEWONE PIONIERS

32

HULPPIONIERS

76

In 2013 was die Gedenkmaalbywoning 570

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel