Inhoudsopgawe
15 April 2014
© 2014 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
STUDIE-UITGAWE
2-8 JUNIE 2014
BLADSY 3 • LIEDERE: 33, 133
9-15 JUNIE 2014
BLADSY 8 • LIEDERE: 81, 132
16-22 JUNIE 2014
Niemand kan twee here dien nie
BLADSY 17 • LIEDERE: 62, 106
23-29 JUNIE 2014
Hou goeie moed—Jehovah is jou helper!
BLADSY 22 • LIEDERE: 22, 95
30 JUNIE 2014–6 JULIE 2014
Waardeer jy Jehovah se waaksame sorg?
BLADSY 27 • LIEDERE: 69, 120
STUDIEARTIKELS
▪ Volg Moses se geloof na
▪ Sien jy “die Onsigbare”?
Deur geloof het Moses nie net gesien wat met die oog sigbaar is nie. Hierdie artikels sal bespreek hoe ons geloof soos dié van Moses kan openbaar en ‘standvastig kan bly asof ons die Onsigbare sien’.—Heb. 11:27.
▪ Niemand kan twee here dien nie
▪ Hou goeie moed—Jehovah is jou helper!
Miljoene mense regoor die wêreld besluit om in die buiteland te gaan werk soek. Baie laat hulle huweliksmaat en kinders agter. Hierdie artikels sal ons help om te verstaan watter beskouing ons van gesinsverantwoordelikhede moet hê en hoe Jehovah ons help om dit na te kom.
▪ Waardeer jy Jehovah se waaksame sorg?
Wanneer ons lees dat “die oë van Jehovah . . . op elke plek [is]”, dink party van ons dalk dat God bloot daarin belangstel om sy wette toe te pas, en dit kan selfs ’n morbiede vrees in ons wek (Spr. 15:3). Hierdie artikel sal egter vyf maniere bespreek waarop ons by Jehovah se waaksame sorg kan baat vind.
OOK IN HIERDIE NOMMER
13 Die voltydse bediening—Die seëninge wat dit vir my meegebring het
VOORBLAD: ’n Broer in Istanboel getuig vir sy haarkapper en bied hom die Goeie nuus-brosjure aan
TURKYE
BEVOLKING
75 627 384
VERKONDIGERS
2 312
BYBELSTUDIES
1 632
VERHOUDING
1 Getuie tot 32 711 van die bevolking
Sedert 2004 het die aantal gewone pioniers in Turkye vermeerder met 165%