Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w14 3/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Onderhofies
  • STUDIE-UITGAWE
  • STUDIEARTIKELS
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
w14 3/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Maart 2014

© 2014 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania.

STUDIE-UITGAWE

5-11 MEI 2014

Hoe om ’n selfopofferende gees te behou

BLADSY 7 • LIEDERE: 61, 25

12-18 MEI 2014

Hoe om ’n positiewe beskouing te behou

BLADSY 12 • LIEDERE: 74, 119

19-25 MEI 2014

Betoon agting aan die bejaardes onder julle

BLADSY 20 • LIEDERE: 90, 135

26 MEI 2014–1 JUNIE 2014

Die versorging van bejaardes

BLADSY 25 • LIEDERE: 134, 29

STUDIEARTIKELS

▪ Hoe om ’n selfopofferende gees te behou

Ons het ’n vyand wat ons selfopofferende gees op subtiele wyse kan ondermyn. Hierdie artikel sal hierdie vyand identifiseer en toon hoe ons die Bybel kan gebruik om daarteen te stry.

▪ Hoe om ’n positiewe beskouing te behou

’n Positiewe beskouing kan ons help om in ons aanbidding van Jehovah te volhard. Waarom sukkel party met ’n negatiewe beskouing? Hierdie artikel sal toon hoe ons die Bybel kan gebruik om ons te help om ’n positiewe beskouing van onsself te behou.

▪ Betoon agting aan die bejaardes onder julle

▪ Die versorging van bejaardes

Hierdie artikels bespreek die verantwoordelikheid wat elke Christen en gemeente teenoor bejaarde medegelowiges en familielede het. Ons sal ook kyk na ’n paar praktiese wenke om jou te help om hierdie verantwoordelikheid na te kom.

OOK IN HIERDIE NOMMER

3 Ongelowige familielede​—Hoe om hulle hart te bereik

17 Gesinsaanbidding​—Kan julle dit genotvoller maak?

30 Jou woord​—“Ja en tog Nee”?

VOORBLAD: Party Getuies in Australië lê groot afstande af om die goeie nuus te neem na mense wat op beesplase in die Australiese agterveld woon en werk

AUSTRALIË

BEVOLKING

23 192 500

VERKONDIGERS

66 967

[Grafiek op bladsy 2]

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel