Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w13 8/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • Onderhofies
  • STUDIE-UITGAWE
  • STUDIEARTIKELS
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
w13 8/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Augustus 2013

© 2013 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania. All rights reserved.

STUDIE-UITGAWE

30 SEPTEMBER 2013–6 OKTOBER 2013

Julle is geheilig

BLADSY 3 • LIEDERE: 125, 66

7-13 OKTOBER 2013

Moet nooit ‘vir Jehovah woedend word’ nie

BLADSY 10 • LIEDERE: 119, 80

14-20 OKTOBER 2013

Laat ons op mekaar ag gee en mekaar aanmoedig

BLADSY 18 • LIEDERE: 124, 20

21-27 OKTOBER 2013

Watter soort mense behoort ons te wees?

BLADSY 23 • LIEDERE: 61, 43

STUDIEARTIKELS

▪ Julle is geheilig

As toegewyde knegte van Jehovah is ons geheilig, of is ons vir heilige diens afgesonder. In hierdie artikel sal ons kyk na Nehemia hoofstuk 13. Ons sal vier faktore ondersoek wat ons kan help om heilig te bly.

▪ Moet nooit ‘vir Jehovah woedend word’ nie

Hierdie artikel sal vyf faktore ondersoek wat daartoe kan lei dat ’n lojale Christen “woedend [word] vir Jehovah” (Spr. 19:3). Daarna sal ons vyf faktore breedvoerig bespreek wat ons sal help om Jehovah nooit vir ons probleme te blameer nie.

▪ Laat ons op mekaar ag gee en mekaar aanmoedig

▪ Watter soort mense behoort ons te wees?

Die derde artikel bespreek hoe ons mekaar kan help om standvastig te bly ondanks die uitdagings waarvoor ons te staan kom. Die vierde artikel toon hoe ons versoekings wat deur Satan gebruik word om ons vriendskap met God te skaad, met welslae kan weerstaan.

OOK IN HIERDIE NOMMER

8 Vrae van lesers

9 Jehovah ‘dra elke dag die vrag vir my’

15 Ouers—Lei julle kinders op van kleintyd af

28 Elisa het strydwaens van vuur gesien—Sien jy dit?

31 Uit ons argief

VOORBLAD: Koninkryksverkondigers preek van huis tot huis in Erap, een van die talle afgesonderde dorpies wat in bergvalleie in die Morobe-provinsie van Papoea-Nieu-Guinee geleë is

PAPOEA-NIEU-GUINEE

Bevolking: 7 013 829

Gemiddelde aantal verkondigers: 3 770

Gemiddelde aantal gewone pioniers: 367

Gemiddelde Bybelstudies: 5 091

Gedenkmaalopkoms in 2012: 28 909

Vertaling: 14 tale

Elke verkondiger het gemiddeld ses belangstellendes by die Gedenkmaal verwelkom

[Grafiese voorstelling op bladsy 2]

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel