Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w12 11/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS
  • DOEL VAN DIE STUDIEARTIKELS
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
w12 11/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 November 2012

© 2012 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania. Alle regte voorbehou.

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS

24-30 DESEMBER 2012

“Leer my om u wil te doen”

BLADSY 3 • LIEDERE: 69, 120

31 DESEMBER 2012–6 JANUARIE 2013

Jesus het die voorbeeld in nederigheid gestel

BLADSY 10 • LIEDERE: 84, 82

7-13 JANUARIE 2013

Kweek die gees van ’n mindere aan

BLADSY 15 • LIEDERE: 26, 68

14-20 JANUARIE 2013

Wat beteken Jehovah se vergifnis vir jou?

BLADSY 21 • LIEDERE: 67, 91

21-27 JANUARIE 2013

Vergewe mekaar vryelik

BLADSY 26 • LIEDERE: 77, 118

DOEL VAN DIE STUDIEARTIKELS

STUDIEARTIKEL 1 BLADSYE 3-7

Koning Dawid van eertydse Israel het Jehovah se naam en voorneme hooggeag. Hy het ook die beginsels agter God se Wet verstaan en gebid dat God hom moet leer om Sy wil te doen, soos hierdie artikel toon. Die artikel help ons ook om te sien waarom ons altyd Jehovah se beskouing van sake moet hê.

STUDIEARTIKELS 2, 3 BLADSYE 10-19

As Jesus se volgelinge besef ware Christene hoe belangrik dit is om nederig te wees. Die eerste artikel bespreek die voorbeeld wat Jesus in nederigheid gestel het sodat ons sy voetstappe noukeurig kan volg. Die tweede artikel toon hoe ons die gees van ’n mindere kan aankweek en dit in ons lewe kan openbaar.

STUDIEARTIKELS 4, 5 BLADSYE 21-30

Hierdie artikels sal ons waardering opbou vir Jehovah se bereidwilligheid om selfs die ernstigste sondes te vergewe. Omstandighede kan dit soms vir ons moeilik maak om bereid te wees om iemand te vergewe. Maar Bybelbeginsels kan ons help om sulke negatiewe gevoelens te oorkom.

OOK IN HIERDIE NOMMER

8 Hulle oorvloed het ’n tekort aangevul

20 Vrae van lesers

31 Uit ons argief

[Prent op bladsy 2]

VOORBLAD: ’n Broer doen velddiens in die plattelandse dorpie Albarracín in Sentraal-Spanje. Die Teruel-gemeente, wat 78 verkondigers het, se gebied sluit Albarracín en nog 188 dorpe en dorpies in

SPANJE

BEVOLKING

47 042 900

VERKONDIGERS

111 101

GEDENKMAALOPKOMS IN 2012

192 942

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel